Comment on Addiction and Her Name

  1. Gerard... *sighs* Jy is 'n vreeslike hardkoppige man, en dis baie frustrerend!!!!

    Ek dink jy capture sy essence uitstekend, dame! Ek wens eintlik ek kon dit so soos jy regkry! *pouts*

    Wees trots!

    Comment Actions
    1. Ek dog ek het al op jou comment respond! Sorry...
      Wat ek gedink het ek het respond :P is dat jy actually maak dat ek meer van die storie hou.
      You point out things that I didn't even necessarily see myself. Dit help ook baie om die storie verder te skryf - dit help my met die character shaping.
      Dankie baie!
      xoxo

      Comment Actions
      1. Hehehe well, ek is baie bly dat ek jou so bietjie mojo gee om verder te skryf!!!! It's what I'm here for! ;). Kan nie wag vir nog nie! Xoxo

        Comment Actions